Mpho Makwana, voorsitter van die Eskom-direksie, het gesê alhoewel daar nie ’n kortpad is om die energiekrisis op te los nie, sal dit 18 maande tot twee jaar neem om beurtkrag reg te stel.
Lees meer en kyk die onderhoud hier: https://afrinuus.com/2023/03/10/beurtkrag-binne-18-maande-tot-2-jaar-iets-van-die-verlede-eskom-voorsitter/



