Advokaat Gerrie Nel spring in om NDBV by te staan met dieremishandelingsaak teen die huidige minister van verdediging

Deel hierdie storie / Share this story

“Dit was een van die ergste gevalle van dieremishandeling wat die NDBV nog moes ondersoek,” vertel Keshvi Nair, woordvoerder van die NDBV.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/10/advokaat-gerrie-nel-spring-in-om-ndbv-by-te-staan-met-dieremishandelingsaak-teen-die-huidige-minister-van-verdediging/