VF Plus vra ondersoek na EFF-LPW se optrede

Deel hierdie storie / Share this story

Werner Weber, VF Plus-LPW en provinsiale leier van die party in Mpumalanga, het die menseregtekommissie (MRK) versoek om ondersoek te doen na ‘n Twitter-plasing van die EFF se provinsiale leier, Collen Sedibe, waar hy semi-outomatiese gewere vashou.

Lees meer.