Suid-Afrika (SA) het die grootste MIV-epidemie ter wêreld, met meer as 7,8 miljoen mense wat tans met MIV leef en een uit elke sewe nuwe infeksies wat tans hier voorkom.
NIH ken R40 miljoen oor vyf jaar aan die US toe om nuwe kwesbare groepe met ʼn hoë infeksierisiko te identifiseer en nuwe intervensiestrategieë dienooreenkomstig te ontwikkel.



