UW studenteraad stem in om staking vir 24 uur te stop

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: UW skors SR-president

Die Universiteit van die Witwatersrand se studenteraad het aangekondig dat hulle die betoging vir 24 uur sal stop na die vise-kanselier gevra het hulle moet stop sodat hulle kan praat.

Hulle het gesê die staking is nie verby nie, dit word net tydelik opgeskort. Hulle het ook gesê hulle sal eers ophou staak wanneer die universiteit aan hulle eise voldoen.

Bronne: eNCA, Mail & Guardian

Lees ook: Wits skors studente na betogings