Kyk: NSRI wys ware opname van 10-jarige in seestroom

Deel hierdie storie / Share this story

Die NSRI het die video op 1 Maart gedeel.

FiND iT is nie seker wanneer of waar die voorval plaasgevind het nie.

Dit is egter ‘n ware opname van Matthew (10) wat deur ‘n seestroom meegesleur is.

Op die video kan jy hom skaars sien totdat dit weer gewys word en die video vergroot word.

‘n NSRI-operateur van ‘n strandveiligheidskamera het hom gelukkig raakgesien.

Sy lewe kon gered word.

Die boodskap is dat jy na jou geliefdes moet omsien waar daar water is.

Het jy ‘n soortgelyke storie om te vertel?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel