Lees ook: ‘Nog geen arrestasies in AKA-moordsaak maar daar is vordering’ sê Bheki Cele
Aanhangers van die vermoorde kletsrymer AKA het begin antwoorde eis na polisieminister Bheki Cele gesê het daar is vordering in die ondersoek, selfs al is nog niemand in hegtenis geneem nie.
AKA, Kiernan Forbes en Tebello “Tibz” Motsoane is op 10 Februarie buite ’n restaurant in Durban doodgeskiet in ’n vermoedelike sluipmoord waarin AKA die teiken was.
Die #JusticeforAKA trend op Twitter terwyl aanhangers wil weet wat die polisie doen om die moord op te los.
Bronne: IOl, Briefly, VN Explorer
Lees ook: ‘Nog geen arrestasies in AKA-moordsaak maar daar is vordering’ sê Bheki Cele



