LEES OOK: Seun (7) sterf na hy tussen twee motors vasgedruk word
Die geliefde kinderboekskrywer Martie Preller is Sondagaand oorlede.
LitNet het saam met ander publikasies die nuus bekendgemaak.
“LitNet het met leedwese verneem dat die “ma” van tekste soos 𝘉𝘢𝘣𝘢𝘭𝘦𝘭𝘢 en 𝘋𝘪𝘦 𝘉𝘢𝘭𝘬𝘪𝘦𝘣𝘰𝘦𝘬 op Sondagaand 5 Maart 2023 oorlede is. Sy het menige kind en grootmens lief gemaak vir lees.
Lees meer oor haar loopbaan hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



