LEES OOK: Seun (7) sterf na hy tussen twee motors vasgedruk word
Eskom het Maandag aangekondig dat hy fase 4- en fase 5-beurtkrag tot verdere kennisgewing sal instel.
Fase 5-beurtkrag sal tot 05:00 Dinsdagoggend geïmplementeer word, waarna fase 4-beurtkrag weer om 16:00 sal intree.
Lees die volledige verklaring hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



