Volgens ‘n bron van Page Six beplan prins Harry glo om nog ’n hoofstuk by Spare te voeg vir die sagtebanduitgawe.
Page Six se onbekende bron het gesê die nuwe hoofstuk sal fokus op onlangse gebeure in Harry en Meghan se lewens.
Page Six kon wel nie die bron se inligting verifieer nie en Harry se uitgewers het glo geweier om te antwoord. Harry se verteenwoordiger het gesê die gerugte is “onwaar”.
Bronne: Cosmopolitan, Edinburgh Live, Yahoo
Lees ook: Koning Charles gee glo Harry en Meghan se VK-huis vir prins Andrew



