Koning Charles gee glo Harry en Meghan se VK-huis vir prins Andrew

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Koning Charles wil prins Harry by kroning hê

Prins Harry en Meghan word uit hulle huis in die Britse koninklike familie se Windsor Estate uitgeskop wat hulle sonder ’n huis in die VK laat sit.

Frogmore Cottage, wat hulle vir omtrent R525 miljoen laat opknap het, was ’n trougeskenk van koningin Elizabeth in 2018.

Volgens The Sun en die Daily Telegraph is koning Charles van plan om sy broer, prins Andrew, daar te laat bly om kostes te spaar.

Bronne: IOL, NY Post, DFA, Yahoo

Lees ook: Koning Charles wil prins Harry by kroning hê