KYK: Dis hoekom Marleen Boer Soek ‘n Vrou verlaat het

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy gisteraand na die nuutste episode van die maatsoekreeks Boer Soek ‘n Vrou gekyk?

Madeleen voel dat haar en #BoerHennie se agtergronde net té veel verskil en dit is hoekom sy die plaas tydens Donderdagaand se episode verlaat het.

KLIK HIER vir dié eksklusiewe gesprek op DStv.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel