‘n Man het onthul dat hy van wurms, insekte, wilde vrugte en sy eie urine geleef het, en wilde diere soos bosvarke moes afweer na hy vir 31 dae in die Amasone verdwaal het.
Jhonatan Acosta (30) het in ‘n bergagtige area naby Baures in Bolivië vermis geraak toe hy in Januarie saam met vriende in die area gaan jag het. Hy is ‘n maand later deur reddingspanne gered.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



