Lees ook: Drie in hof vir moord by partytjie op Barberton
Sjef, kookboekskrywer en televisiepersoonlikheid Lentswe Bhengu, is oorlede.
Sy familie het op Instagram aangekondig dat Lentswe Bhengu Dinsdag oorlede is na ’n kort siekte in die Sandton Medi-Clinic.
Inligting oor sy gedenkdiens en begrafnis sal binnekort beskikbaar wees.
Bronne: IOL, Instagram, Sunday World



