LEES OOK: Twee in hegtenis vir raaiselmoord op Bradley Singh
Eskom het Dinsdag bekendgemaak dat hy fase 4-beurtkrag tot 16:00 Woensdagmiddag sal implementeer, waarna fase 5-beurtkrag weer van 16:00 Woensdagmiddag tot 05:00 Donderdagoggend sal intree.
Kyk hier na die skedule:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



