Hoërskool Tuine, geleë in Pretoria Tuine, Hercules-area, het gister in ‘n omsendbrief bevestig een van hul leerlinge is met virale breinvliesontsteking (meningitis: gediagnoseer.
Hulle het ouers gemaan om op die uitkyk te wees vir simptome.
Daar word gevra dat enigiemand wat simptome van hierdie hoogs aansteeklike siekte ondervind onverwyld by ‘n dokter moet uitkom.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



