Hoërskool Kalahari op Kuruman neem vandag afskeid van sy geliefde skoolhoof, mnr. Freek van Rooyen.
“Vandag is ‘n baie hartseer dag. Ons moes jou groet, Mnr. Freek van Rooyen, ons skoolhoof. Ons staan vandag saam om jou lewe te salueer. Ons harte is stukkend. Meneer laat n groot leemte agter. Ons sal uithou en aanhou om Meneer se legende, missie en visie te laat voortleef. Ons sal werk om te wen, tot aan die einde, soos Meneer vir ons gewerk en gewen het, tot aan die einde. In die woorde van die Kala-call groet ons jou, mnr. Van Rooyen, ons ware leier:
“Hearts of steel, and heads unbowing, vowing never to be broken, we will fight untill we can fight no more, for the full proud promises of Kalas. Kalas, together standing tall. Shoulder to shoulder, we’ll answer Kalas call”.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



