VIDEO’S: Nóg ‘n aardbewing tref Turkye

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: VIDEO’S: Aardbewing van 7,8 op die Richerskaal tref Turkye

Nog ‘n aardbewing het Turkye vandag getref. Een persoon is dood en 69 beseer en verskeie geboue wat reeds beskadig is tydens vorige aardbewings, het heeltemal inmekaargesak.

Dit is slegs drie weke sedert erge vernietigende aardbewings die land getref en 48 000 sterftes tot gevolg gehad het.

Daily Mail berig die aardbewing, 5.6 op die Richterskaal, het in die dorp Yesilyurt in die suide van Turkye ontstaan.

Meer inligting sal later volg.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel