Die vermeende seksringbreinbaas, Gerhard Ackerman, is vrygespreek op twee aanklagte, weens ’n gebrek aan bewyse. Dit hou verband met beweerde orale seks wat hy op twee van die slagoffers uitgevoer is.
Hy staan tereg op aanklagte vir sy beweerde betrokkenheid by ’n kinderseksring, waar hy jong seuns “gehuur het” wat deur mans gemolesteer is.



