Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het aan Newzroom Afrika bevestig dat André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, met hom gepraat het oor beweerde korrupsie by die kragvoorsiener.