9 studente in SA in een maand óf vermoor óf aangerand by tersiêre instellings

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en innovasie, het die voortgesette aanvalle op universiteitstudente veroordeel. Dit volg nadat nege studente binne een maand óf vermoor óf aangerand is.

Nzimande sê hy is woedend en veroordeel die voortgesette moord op die universiteitstudente in die sterkste moontlike terme.

Lees meer oor die voorvalle hier: https://afrinuus.com/2023/02/27/9-studente-in-sa-in-een-maand-of-vermoor-of-aangerand-by-tersiere-instellings/