Tenkwa aan die brand op N3

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Tenkwa is op die N3 rigting noord na Lynnfield Park aan die brand.

Bane is aan aan beide kante vir verkeer gesluit.

Geen ander inligting is tans bekend nie.

Bron: Arrive Alive

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel