Noord-Kaapse polisiebeampte in hof vir dronkbestuur

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: De Ruyter se bewerings olie op kragtariewe-vuur

’n SAPD-sersant, Claudius Minnaar, het in die De Aar-distrikshof verskyn op aanklagte van dronkbestuur.

’n Video van Minnaar het op sosiale media versprei waarin Minnaar duidelik dronk agter die stuur van ’n gemerkte SAPD-voertuig op die toneel van ’n ongeluk is.

Die saak is tot 28 Maart uitgestel.

Bronne: IOL, Algoa FM

Lees ook: Sikloon Freddy –  4 dood in Madagaskar, swaar reën vir SA voorspel die naweek