Kimberley-man vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Roodepan doen ‘n beroep op die gemeenskap om die vermiste Allie Edgar Pommer (40) van Kimberley te help opspoor.

Volgens die polisie is Pommer Sondag 4 September laas gesien toe hy sy huis verlaat het om vir sy broer in Ivory Park te gaan kuier. Hy het nooit by sy broer se huis aangekom nie.

Enigiemand met inligting kan die polisie by 076 834 8758 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel