Kyk: Tier red man van luiperd-aanval

Deel hierdie storie / Share this story

In die video wat deur CNN News 18, ‘n Indiese nuuskanaal gedeel word, word gesê ‘n man is deur ‘n tier gered toe ‘n luiperd hom wou aanval.

Wanneer jy na die video kyk, kan jy sien hoe hy leeus vryf en dan hoe die luiperd sonder dat hy daarvan bewus is van agter af kom. Die tier beweeg dan voor die luiperd in.

Of dit ‘n aanval is? Jy kan self besluit.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel