In ‘n video wat wyd op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe Suid-Afrikaners hulself net nie kan keer om ook hul stuk van die pastei te kry nie.
Na bewering het hierdie vragmotor in die Wes-Kaap omgeslaan.
Omstanders het hulself vinnig aan die vrag skape gehelp.
FiND iT kon egter nie vasstel waar in die Wes-Kaap die ongeluk plaasgevind het nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



