Vermiste Duitse toeris steeds gesoek

Deel hierdie storie / Share this story

Die Pinelands-polisie in die Wes-Kaap soek die hulp van die publiek om die 22-jarige Nick Frischke, ’n Duitse toeris wat op Maandag 6 Februarie 2023 in Suid-Afrika aangekom het, op te spoor.

Klik hier om die volledige berig te lees.