Twee vroue het matige tot ernstige beserings opgedoen nadat hulle gistermiddag beheer oor hul voertuig op die Mbubu-pad buite Pietermaritzburg verloor en by ‘n wal afgery het.