Ontvoerde prokureur van Bellville in Klawer gevind, 3 verdagtes in hegtenis geneem

Deel hierdie storie / Share this story

Op Vrydag, 17 Februarie 2023, het die vrou van ’n plaaslike prokureur in Bellville haar man as vermis aangemeld, aangesien hy nooit na werk teruggekeer het huis toe nie. Bellville-speurders het gevolglik die vreemde omstandighede rondom hierdie voorval ondersoek.

Klik hier om meer te lees.