Yusuf Abramjee, gemeenskapsaktivis, het ’n video op Twitter gedeel wat wyd op sosiale media versprei is. In die video kan gesien word hoe ’n besope polisieman glo in ’n ongeluk betrokke is, en weer poog om verder in sy polisievoertuig te bestuur.