Kyk: ‘Pothole’ word pretbad

Deel hierdie storie / Share this story

@wawa_warren#potholes#bathing#sunny#funnyvideos♬ original sound – Warren Prokopes

@wawa_warren #potholes #bathing #sunny #funnyvideos ♬ original sound – Warren Prokopes

In ‘n video-opname wat wyd versprei word, kan gesien word hoe ‘n slaggat in ‘n voordeel omskep is.

Die video is van Warren Prokopes op TikTok.

In Afrika waar slaggate die norm geraak het en sekere paaie amper nie meer bestaan nie, is daar onlangs ‘n ander plan met ‘n gat in die pad gemaak.

Hierdie gat is so diep dat dit in’n heerlike bad water omskep kon word, mét ‘n verversing op die koop toe.

Hoe diep is die slaggate in jou omgewing? Of weet jy van ‘n ander gebruik vir ‘n slaggat wat jy wil deel?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel