Die Universiteit van Kaapstad (UK) is Vrydag, 17 Februarie, ’n tussentydse interdik deur die Wes-Kaapse hooggeregshof toegestaan.
Dié interdik is bekom in ’n poging om studente te keer wat geweldadig protesaksies hou. Hierdie bevel tree onmiddellik in werking.



