Een dood in ligte vliegtuigongeluk in Johannesburg

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Belgiese doelwagter sterf na hy strafskop keer

Omtrent 08:00 vanoggend is ’n ligte vliegtuig in ’n rivier langs die N14 gevind.

Die vlieënier wat die enigste insittende was, is op die toneel oorlede verklaar.

Die polisie en lugvaartowerhede het ’n ondersoek begin.

Bronne: Times LIVE, SABC, IOL

Lees ook: Veldwagter in hegtenis in Kruger Nasionale Park, vrygelaat op borg