Twee 15-jariges in hegtenis geneem vir die beweerde moord op ’n tienermeisie in ’n parkie

Deel hierdie storie / Share this story

Brianna Ghey is met talle beserings in ’n parkie gevind en is op die toneel dood verklaar.

Klik hier om meer te lees.