‘Total(e) waansin’: Vissers gekant teen TotalEnergies wat nou gas en olie uit die see tussen Mosselbaai en Kaap St. Francis wil pomp

Deel hierdie storie / Share this story

TotalEnergies beplan om olie en gas tussen Mosselbaai in die Suid-Kaap en Kaap St. Francis in die Oos-Kaap uit te see te pomp.

Klik hier om die volledige berig te lees.