Lees ook: Blou Bul-speler bly in aanhouding vir moord op Ntokozo Xaba
Ngcebo Thusi, junior Blou Bul-speler, het sy borgaansoek vir eers laat vaar.
Thusi was vroeër vandag in die Pretoria-landdroshof vir die beweerde moord op sy voormalige meisie, Ntokozo Xaba.
Thusi was die laaste persoon wat Ntokozo lewend gesien het voordat sy op 2 Februarie by haar studentewoning in Pretoria Gardens doodgesteek is.
Die saak is tot 30 Maart vir verdere ondersoek uitgestel.
Bronne: IOL, Times LIVE, EWN
Lees ook: Blou Bul-speler bly in aanhouding vir moord op Ntokozo Xaba



