Ben van der Berg, VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid in die Merafong-plaaslike munisipaliteit, het bevesti dat Relebogile Sekondêre skool in Khutsong in Carletonville gisteroggend sy deure amptelik moes sluit nadat ʼn sinkgat onder die ablusieblok gevorm het.



