KYK: Dief kom sy moses teë toe oud-Bok hom agternasit
Die soektog na Charlotte Christine Fenn (67) wat sedert 2 Februarie vermis was, het Maandag tot ‘n einde gekom toe haar liggaam gevind is.
Missing Children SA het in ‘n plasing bevestig dat haar liggaam gevind is.
Sy het in Vereeniging vermis geraak voordat sy dood gevind is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



