Paartjie aangekla na baba in vrieskas gevind is

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Dief kom sy moses teë toe oud-Bok hom agternasit

‘n Paartjie van Australië wod nou daarvan aangekla dat hulle hul baba se liggaam in ‘n vrieskas in hulle agterplaas versteek het.

Die 32-jarige vrou en die 33-jarige man van Spalding in Geraldon, Wes-Australië, het na bewering die swangerskap geheim gehou. Die baba was vermoedelik dood gebore. Daar is geen tekens dat die baba vermoor is nie.

Lees meer hier.