Lees ook: DBV neem aksie teen KZN-man na hond in kar sterf en vier ander ‘uitgehonger’ word
’n Britse burger is Woensdagmiddag oorlede by die OR Tambo- internasionale lughawe nadat hy in die badkamer inmekaargesak het.
Michael Joseph Morris het in die badkamer ineengestort kort nadat hy en sy vrou in Suid-Afrika vanaf Londen geland het.
Paramedici is dadelik ontbied, maar Morris is op die toneel dood verklaar. Die oorsaak van sy dood is nog onbekend.
Morris se familie keer glo vandag terug na die VK.
Bronne: IOL, SA People, Times LIVE
Lees ook: Voormalige polisieman kry minimum van 30 jaar tronkstraf vir verkragtings



