Twee dood toe bakkie en vragmotor bots

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf

Twee mense is Woensdagmiddag dood in ‘n botsing wat op die R34 naby Utrecht plaasgevind het.

Kwazulu Private Ambulance Service het gistermiddag op ‘n oproep van ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor reageer. Twee persone is in die ongeluk dood.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel