Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, het aan AfriNUUS bevestig dat die borgtogverhoor van die vroulike konstabel in Limpopo wat daarvan beskuldig word dat sy haar kind verkrag en seksueel aangerand het, is tot 16 en 17 Februarie 2023 uitgestel.