Nederlandse navorser voorspel aardbewing in Turkye

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Nederlandse navorser, Frank Hoogerbeets, het verlede Vrydag reeds voorspel dat ‘n aardbewing in Turkye en Sirië sou plaasvind.

“Sooner or later there will be a ~M 7.5 #earthquake in this region (South-Central Turkey, Jordan, Syria, Lebanon),” het hy Vrydag in ‘n twiet gesê.

Die twiet is drie dae voor die vernietigende aardbewing gemaak. – Premium Times

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel