Jo Black se ‘Voel jy die genade’ bring hoop vir moedelose karwag

Deel hierdie storie / Share this story

“Die liedjie wat my elke dag hoop gee is ‘Voel jy die genade’. Ek (is) net ’n karwag en loop elke dag 5 km en ja, dis net genade dat ek nog lewe. Dankie vir jou sterk geloof wat jy met ons deel.”

Lees meer hier.