Hanna Grobler, aktrise en glanspersoonliheid, en vrou van Bok van Blerk (oftewel Louis Pepler) het ‘n foto op Facebook gesit van hul jongste wat ‘n blik formulemelkpoeier oor die tafel en mat uitgegooi het.
Die paartjie het een seun en twee dogters.
Wat was op jou kind se uitgooi-teikenlysie? En hoe het jy die gemors skoon gekry?
Lees haar plasing hier:
Uitgooi fase…
Al die Formule melk oor die tafel en mat.
Nee mar lekke.
#16 maande
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



