Belinda Leigh Theron (30) en Ayden Theron (2) het in Mondeor, Gauteng, vermis geraak.
Hulle is laas op 4 Februarie 2023 gesien toe hulle om 08:00 in ‘n wit Nissan Almera, registrasienommer JR71SGGP geklim het.
Mondeor VB 52/02/2023
Indien jy weet waar die ma en seun hulle bevind, kan jy met die volgende persone in kontak kom:
S.sers Madzwuhe: 011 433 5400 / 08600 10111
Wendy: 072 649 7683
Louise: 083 285 5994
Marsha: 065 941 7317
Of ander ondersoekers van Missing In SA – Pascoe Investigations Pty Ltd.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



