Kaal man dreig om selfmoord te pleeg deur van Virgin Active-gebou in Pretoria te spring

Deel hierdie storie / Share this story

Charles Mabaso, woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, het bevestig dat ’n man wat vermoedelik onder die invloed van dwelms is, Sondag gedreig het om homself met ’n gebreekte bottel te steek as iemand naby hom kom.

Lees meer hier.