Beelde van president Paul Kruger se plaas gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Twee beelde van geskiedkundige waarde, is gister van president Paul Kruger se plaas, in Noordwes gesteel.

‘n Plasing is op die Monumente, Gedenktekens en Interessanthede Suid-Afrika Facebook-blad gemaak waarin gevra is daar moet uitgekyk word vir die beelde.

Die beelde is van die plaas, Boekenhoutfontein, van president Kruger buite Rustenburg gesteel en het historiewe waarde.

Daar bestaan ‘n vermoede dat dit dalk by ‘n skrootwerf verkoop sal word.

Enigiemand wat die beelde gewaar, word versoek om die volgende te kontak:

Die Voortrekkermonument: 012 326 6770

Freddie Hardman: 062 803 3780

Norman Halder: 082 458 4258

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.