Verdagtes vas vir die besit van vervalste geld, handel in diamante

Deel hierdie storie / Share this story

Drie verdagtes is Donderdag in hegtenis geneem vir die besit van R83 000 in vervalste geld en vir die handel in diamante in Phahameng, Bloemfontein.

Lees meer hier.