FiND iT en AfriNUUS is vanaand “live” by Steve Hofmeyr op Schalk Burger se plaas, Welbedacht Wine Estate, buite Wellington. Kyk hier na die regstreekse uitsending.
UPDATE: Ons ervaar tans tegniese probleme. Kom kyk later na die video wat hier beskikbaar sal wees.



